Mens vergeet partymaal van jou eie handewerk. Ek het afgekom op 'n klomp fotos van koeke waarvan ek al vergeet het...
Natuurlik...Barney !Die Volla...
Die vis het amper te mooi gelyk om te eet....
Marko se "Spydie" koek...
Die trein koek was 'n hit by die kinders.