Tuesday, February 5, 2013

Natuurlik...die nuutste...Cake Pops...die balle lyk baie mooi met die sjokolade.  Net gewone koekballe met sjokolade oor.  Heerlik.  Dit was saam met die ander koeke vir 'n ete wat by Fairview gehou is.



Anna...

Mens vergeet partymaal van jou eie handewerk. Ek het afgekom op 'n klomp fotos van koeke waarvan ek al vergeet het...

 Natuurlik...Barney !

 Die Volla...

 Die vis het amper te mooi gelyk om te eet....

 Marko se "Spydie" koek...

Die trein koek was 'n hit by die kinders.
 Babas vir 'n Ooievaars

 Hier speel ons bietjie sjokolade as bolaag.

 Die helikoptertjies is uit suiker en die "landing pad" uit sjokolade.

 "Die groen monster"...

 Sonneblomme en Bytjies.

"Attack of the monsters."
CAROUSEL...HIER KOM ONS...
 
Hierdie was nogal 'n challenge. Die stelasie was uit hout uit, met die boonste deel uit rice krispie treats wat oorgetrek was.  Verder was die perde en blomme ens. alles eetbaar.
Doopkoek vir 'n pragtige ou dingetjie.
 
Abigail se doopkoek.
OSCAR TYD
 
 
 
Hierdie koek het ons vir laasjaar se basaar gemaak.  Hulle het hom opgeveil en hy het amper R600 ingebring.
21 Jarige Verjaarsdag Koek.  Die Glaas en Blomme is eg. Herdenking wat hulle kon hou.



Friday, April 20, 2012

Latest Cupcakes

Cupcakes vir 'n klas. Gemeng vir seuntjies & Dogtertjies.


Blou Bulle (Of moet dit nou Pienk Bulle wees)



Skapie Cupcakes vir 'n Ooievaarstee.


"n "Ietsie van alles"


Eenvoud is partymaal beter.


"Tink"...geprint op eetbare suikerpapier.


Under the Sea.


Mix and Match vir die laerskool se Valentynsdag.

Thursday, February 2, 2012

Fairy - Cake

A client wanted a Tinkerbell cake, but decided to leave the final decision with me.  I decided to do just a "fairy wonderland".  The mushroom is made out of Rice Crispy Treats and is the focus point on the cake.


Minnie Muis Cupcakes


Wednesday, August 3, 2011